Jaarboeke

Fasilitering van leer 880


 
Modulekode FCL 880
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Ontwerp, aanbieding en die uitvoering van uitdagende leerervarings om leerders se potensiaal te maksimaliseer. Fasilitering van metaleer en die saamgestelde denk- en kreatiwiteitsvaardighede om die intrapersoonlike of megalewensvaardighede te verwerf. Fasilitering van koöperatiewe leer en die saamgestelde vereistes om die interpersoonlike of sosiale lewensvaardighede te verwerf. Fasilitering van leerkwaliteit deur effektiewe terugvoer vir reflektiewe en fleksieleerpraktyk. Heelbreinleer en leerstylgedifferensieerde leer.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences